Feb 08
Monday
  • Andries Botha
  • Andries Botha
  • Andries Botha
  • Andries Botha
  • Andries Botha
  • Andries Botha
  • Andries Botha
  • Andries Botha
  • Andries Botha
  • Andries Botha
  • Andries Botha
  • Andries Botha
  • Andries Botha
  • Andries Botha
  • Andries Botha

User Login



Who's Online

We have 1 guest online

Soek...

SA Web Award


Andries se Dagboek
VOORSPOED IN 2010 PDF Print E-mail
Written by Andries Botha   
Tuesday, 05 January 2010 07:03

Hallo almal en welkom.

 

Ek hoop jy kry net die beste in 2010 en dat jy veilig sal wees in Suid-Afrika!

Ek sien uit om julle te ontmoet hierdie jaar, so kom sê hallo by die vetonings!

Die nuwe cd is al uit so vra asb.die cd winkels of hulle dit vir jou kan aanskaf as jy een wil koop.Die video van "Lugkastele" is ook oppad so kyk uit op die kassie vir daai een!

 

Groete julle praat later.

Andries 

 
Gesëënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar. PDF Print E-mail
Written by Andries Botha   
Sunday, 13 December 2009 07:50

Hallo daar!

 

Mag jy 'n great kersfeestyd hê en mag die opkomende jaar vir jou alles inhou wat jou hart begeer.

 

Dankie vir al julle ondersteuning in 2009 en al die mooi woorde deur die jaar.

Ek sien uit om almal van julle persoonlik te ontmoet volgende jaar en ek hoop ek kan 'n draai in jou dorp kom maak met die 'Welkom in die Wêreld'show.

 Veilig wees gedurende die vakansie seisoen.

 

Liefde en groete

Andries